“n Dankbare hart vandag met n spesiale dankbaarheid teenoor Enslin Trekkers, Eienaar Jacques en Enelia…. Dankie vir jul eerlikheid, opregtheid en dat julle vertrou kan word sonder twyfel. Daar is soveel skelms daar buite wat mens se hard verdiende geld wil steel. Maar vir julle sal ek aanbeveel en vertrou. Vriendelike Groete – Johan Eloff (Maanhaarrand)