“Enslin Trekkers & Implemente – Vervoer se diens is uiters professioneel, stiptelik en uitstaande. Hulle is vriendelik, hulpvaardig en stap altyd die ekstra myl vir elke klient. Dankie Enslin, Jacques en jou span. Julle stel nooit teleur nie. Ons het groot waardering vir julle.” – Glauselsvlei Boerdery Ben, Tiaan en Betsie Nieuwoudt