Welcome, how can we help?

“Enelia baie baie dankie. Julle is altyd vir ons baie baie goed.Dit is lekker om met julle besigheid te kan doen, mens het net die rustigheid van mense wat na ‘n ou se belange wil kyk en julle doen moeite”

“Enelia baie baie dankie. Julle is altyd vir ons baie baie goed. Dit is lekker om met julle besigheid te kan doen, mens het net die rustigheid van mense wat na ‘n ou se belange wil kyk en julle doen moeite. So dankie en baie dankbaar van my en my pa hulle en almal van die kant af. Baie dankie vir jou en jou pa hulle daai kant. Hou met goeie julle diens en julle menswees voort. Dit is vir ons belangrik en dit is vir ons lekker om met julle besigheid te doen. Dankie vir alles en ons gaan nog lank saam besigheid doen. Hoe se hulle ons is die volgende generasie en ons gaan ook nog lekker saam werk” – Janna Du Randt (Mareetsane)

Submit a product for selling.

Please read our selling terms and conditions before completing the form below: