Dankie Onverwag Boerdery.

Makwassie na Bultfontein.Mooi ry Abel
Dankie vir julle getroue ondersteuning JTR Wolmaransstad.

Wolmaransstad na Bamboesspruit..Mooi ry Joseph
Dankie vir die ondersteuning BHBW🙏🏻

Estcourt na Hopetown.Mooi Ry At
Dankie vir die ondersteuning JSJ Wiese!

Ottosdal na Sannieshof.Mooi ry Joseph
Dankie Danwil Boerdery.

Schmidtsdrift na Ganyesa Mooi ry Zakaria
Dankie AG Smook Boerdery🙏🏻

Sannieshof na KomandodriftMooi ry Piet en Abel
Baie dankie Visagie Landbou Dienste vir die ondersteuning!

Winburg na Bronkhorstspruit.🚜🙏 Mooi ry David!😀