Baie dankie vir die ondersteuning CNH Industrial!
Baie dankie vir die ondersteuning CNH Industrial! Lichtenburg na Swellendam. Mooi ry David
“Baie dankie Ackerbau Pty Ltd”
“Baie dankie Ackerbau Pty Ltd. Lydenburg na Vereeniging. Mooi ry Isaac”
“Baie dankie Christo Boerdery”
“Baie dankie Christo Boerdery. Winterton na Koppies. Mooi ry Piet M!
“Baie dankie vir julle”

“Baie dankie vir julle flink, vriendelike en goeie diens met die vervoer van ons stropertafel” -Veiland Boerdery
“Beste,flikste diens op landbou masjinerie”

“Beste,flikste diens op landbou masjinerie vervoer, van kwotasie tot prys tot aflewering. Kommunikasie is puik! -Lizel Jansen (BHBW Boksburg)
“Puik diens”

“Puik diens! Landbou toerusting word met trots vervoer.” -Anthony Bezuidenhout (K2 Farming ) Elliot
Baie dankie Kempston Agri!

Baie dankie vir die ondersteuning Kempston Agri! Nampo na Balfour.
Baie dankie Agri Africa!

Baie dankie vir die ondersteuning Agri Africa! Bothaville na Wolmaransstad.
Baie dankie Agricor!

Baie dankie Agricor! Nylstroom na Lichtenburg