” As ‘n Stroopkontrakteur”

‘As ‘n stroopkontrakteur benodig ons spoedige en top gehalte diens om ons stropers reg oor die land te vervoer. ENSLIN Vervoer lewer uitstekende diens en ek sal die besigheid aanbeveel vir enige onderneming” – Nicholas Booysen “ENVIROSTROPERS”
‘Dankie Impala Truck Sales”

Pretoria na Orkney. Baie dankie vir die ondersteuning Impala Truck Sales.
Baie dankie Oorvloed Landgoed!

Hartbeesfontein na Settlers. Baie dankie vir die ondersteuning Oorvloed Landgoed.
“Ek is heel tevrede”

“Ek is heel te vrede baie dankie. Oom se mense het alles mooi toe gedraai en vasgemaak. Ek is in my skik om te sien hoe hulle die masjien vervoer. Ek sal beslis in die toekoms weer van Enslin vervoer gebruik maak.” – FJ de Villiers “Bethal”